Die vleidisa (Disa racemosa) is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Disa behoort en deel is van die fynbos. Die plant is endemies aan die Oos- en die Wes-Kaap. Die spesie word tot 1 m hoog en blom in November en Desember, gewoonlik net nadat dit gebrand het.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika racemosa